Dronk Wees - Akkedis Chords
Chords: A, D, E
More chords by Akkedis
Genre: hip hop, rap, electronic
[Inleiding]
A D E
A D E
[Vers 1]
A D
Gisteraand het ek rooiwyn gedrink,
E A
pot gerook en na sweet gestink
D
Binnekort was ek in my moer,
E A
'n kat geskiet op die kakhuisvloer
D
Daarna't ek my meisie verneuk,
E A
haar hart saam met 'n paar bottels gebreek
D D
Hy word gevange en met my groot verbaas
E A
sien ek hoe sy drie van my tyres afblaas
[Koor]
A D
Ag, dis lekker om dronk te wees
E A
Dronkwees is mos jonkwees
D
Al weet jy more is jy babbelas
E A
Komaan barman, skink nog 'n glas
[Vers 2]
A D
Twee uur die oggend het ek 'n meisie ontmoet
E A
Haar tiete was styf en haar lippies soet
D
Geen mooier meisie het ek ooit gesien
E A
as my 2am beauty queen
E D
Ek het hard probeer om iets romanties te sê
E A
Wou graag he sy moes by my kom lê
D D
Maar my sweet talk was als verniet
E A
Nou sit en tjank ek van dronkverdiet
[Koor]
A D
Ag, dis lekker om dronk te wees
E A
Dronkwees is mos jonkwees
D
Al weet jy more is jy babbelas
E A
Komaan barman, skink nog 'n glas
[Tussenspel]
D E A D E A
More Akkedis Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords