Ek Weet U Is Lief Vir My - Retief Burger Chords
Chords: Album:, Dieper, Capo:, C, Em, F, Gadd11, G, Cmaj7, G6/E
More chords by Retief Burger
Genre: folk, pop, south african
Released: 26 Oct 2012
Album: Luidkeels Dieper
[Chords]
[G6/E 020003]
Capo: No
[Intro]
C
C
[Verse 1]
C Em
'n Verlange so diep in my wese,
F Gadd11 G
'n Begeerte na U wat my lewe deurdring,
C Em
U is die bron van my lewe,
F Gadd11 G
En my hart sal vir ewig U liefde besing.
[Chorus]
C Cmaj7
En ek weet dat ek weet dat ek weet,
F F
U is lief vir my,
C Cmaj7
En ek weet dat ek weet dat ek weet,
F F
U is hier by my.
[Verse 2]
C G6/E
'n Lewe wat spreek van U liefde,
F Gadd11 G
'n Lewe wat alles as offer wil gee,
C G6/E
U's die Waarheid, die Weg en die Lewe,
F Gadd11 G
En my hart sal vir ewig U Almag besing.
[Chorus]
C Cmaj7
En ek weet dat ek weet dat ek weet,
F F
U is lief vir my,
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords