Adam (South Africa) - Daai Oë () Chords
Chords: Album:, Bewe, Capo:, A, Bm, G, D
More chords by Daai Oë ()
Genre: house, techno, deep house
Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe
Capo: 3 fret
[Intro]
A Bm G D
A Bm G D
[Verse 1]
A Bm G D
Jou lippe trek my nader dit gee my weer krag,
A Bm G D
Jou mond vloei soos water dit spoel my af,
A Bm G D
Jou wange gloei soos vure my eie son,
A Bm G D
Jou hare vloei riviere my waterblom.
[Chorus]
A Bm G D
Maar as ek van jou lyf sing weet jy al,
A Bm G D
Daar is net een ding waarvoor ek altyd val,
A Bm G D
Daai oë wat ek lief het maak my mal,
A Bm G D
Net een kykie daarin, ek bly val en val,
A Bm G D
Verder as wat ek kan kniel, diep daar onder weerkaats jou siel,
A Bm G D
Dis waarom ek jou oë so lief het.
[Interlude]
A Bm G D
A Bm G D
[Verse 2]
A Bm G D
Jou arms is ons skuiling dit gee my weer krag,
A Bm G D
Jou bene is so ver lydelik dit koel my af,
A Bm G D
Jou vel is glad soos satyn o so sag,
A Bm G D
Jou lyf soos somer sonskyn jis jy mag.
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords