Bly N Dromer - Botter Chords
Chords: A, D, E, F#m
More chords by Botter
Genre: electronic, experimental, abstract
[Intro]
A
[Vers 1]
A
Die donker het jou hart kom haal
A D
Die lewe is leeg en jou seel voel kaal
A
En jy wonder hoe het jy hier gekom?
A
Die koue wat jou styf vashou
A D
Voel of die Wereld om jou toe vou
A
En jy wonder is dit alles die moeite werd?
A
Alles die moeite werd
[Koor]
D
Weet net na die winter kom die sommer
A
Die son sal skyn jy bly n dromer
E A
Hou net vas aan die dinge wat jou raak
A D
Na die koue nag kom die son weer op
A F#m
Die lug sal skyn en jou hart bly klop
E A
Die dinge van die lewe, kan jou nie stop
[Vers 2]
A
Die lewe het jou toe gedraai
A D
Dis in n storm wat jou hart wegwaai
D A
En jy wonder sal jy die einde sien?
A
Die donker wolke pak nou saam
A
Jou lewens prentjie breek uit sy raam
D
En jy wonder is die alles nou verby? Alles nou verby
[Koor]
D
Weet net na die winter kom die sommer
A
Die son sal skyn jy bly n dromer
E A
Hou net vas aan die dinge wat jou raak
A D
Na die koue nag kom die son weer op
A F#m
Die lug sal skyn en jou hart bly klop
E A
Die dinge van die lewe, kan jou nie stop
[Brug]
A
Daar is hoop bly net glo
F#m
Lug jou kop kyk op na bo
D
Daar is hoop bly net glo
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords