Mari - Saam Met Jou - Anne Chords
Chords: G, C, D, Am, Em, Bm
More chords by Anne
Genre: kwaito, hip hop, r&b
G
[Verse]
G C D
Soms, soms voel jy vêr, vêr van my
G
Die wêreld se paaie
C
maak wye draaie
D
met jou en my
[Pre-Chorus]
Am Em Bm C D
maar ek, bly lief vir jou
[Chorus]
G
Ek sal dans in die son
C
ek sal dans in die reën
Em D C
saam met jou
G
Ek sal dans in die son
C
ek sal dans in die reën
Em D C
saam met jou
G
saam met jou
[Intro]
G C D
Soms, soms voel jy naby, naby van my
G
Ons stap, hand aand hand
C
Saam die pad
D
ek en jy………….oooooooo
[Pre-Chorus]
Am Em Bm C D
maar ek, bly lief vir jou
[Chorus]
More Anne Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords