🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Sarie Marais - Heino Chords

Chords: Eb, Ab, Bb, Db, B, E, A, D

More chords by Heino

Genre: pop, folk, classical


Heino - Sarie Marais

Tabbed by: http://www.andreasvockrodt.de

[Intro]
Eb Ab Bb Eb
Eb Ab Eb

[Verse]
Eb Ab
My Sarie Marais is so ver van my hart
Bb Eb
maark hoop om haar weer te sien
Eb Ab
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Bb Eb
Nog voor die oorlog het begin

[Chorus]
Ab Eb
Oh bring my trug na die ou Transvaal
Db Bb
daar waar my Sarie woon
Eb
Daar onder in die mielies
Ab
by die groen doringboom
Bb Eb
daar woon my Sarie Marais
Ab Eb
Oh bring my trug na die ou Transvaal
Db Bb
daar waar my Sarie woon
Eb
Daar onder in die mielies
Ab
by die groen doringboom
Bb Eb
daar woon my Sarie Marais

[Interlude]
Eb Ab Eb B

More Heino Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords