🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Strikdas - Klapsoen - Misc Soundtrack Chords

Chords: C, Fmaj7, Am, G, F

More chords by Misc Soundtrack

Genre: electronic, experimental, instrumental


[Intro]
C
Ooo ooo ooo,
Fmaj7
Ooo ooo ooo ooo,
Am
Ooo ooo ooo ooo,
G
Ooo ooo ooo ooo,
C
Ooo ooo ooo,
Fmaj7
Ooo ooo ooo ooo,
Am
Ooo ooo ooo ooo,
G
Ooo ooo ooo ooo.

[Verse 1]
C Fmaj7 Am
Jy groet my, ek vergeet jou naam,
G C
Jy sê dit oor en oor,
C C Fmaj7 Am
Ek probeer jou hou vir my, maar dis al wat ek kry,
G F
'n Glimlag en 'n klapsoen vir my.

[Chorus]
F C G
Daag nou op en sê jy soek vir my,
F C G
Daag nou op en sê jy wil hier bly,
F C G
Daag nou op en sê jy soek vir my,
F C G
Daag nou op en sê jy wil hier bly.

[Verse 2]
C Fmaj7 Am
Jy groet my in jou droom, maar ek onthou jou naam,
G C
Nog nie verlore kom ons laat die tyd omdans,
C
Dat ons vir altyd,
F Am
Bymekaar kan bly,
Am G
Jy groet my 'n wens vir 'n klapsoen.

[Verse 3]
C Fmaj7 Am
Ooo onthou die gisters waar 'n glimlag tel,
G C
Kom ons sê dit weer, ek probeer verstaan oor en oor,
Fmaj7 Am
Maar jy vergeet my naam,
Am G
Ek groet jou 'n wens vir 'n klapsoen.

More Misc Soundtrack Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords