Die Land - Steve Hofmeyr Chords
Chords: Capo:, Easy, G, C, Em, D, Bm
More chords by Steve Hofmeyr
Genre: folk, rock, afrikaans
[Description]
Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as
jy saam
met die studio weergawe wil speel. Alternatiewelik kan jy eenvoudig die +1
transpose
knoppie 3 keer click.
Voorstelle en terugvoer word waardeer.
Song: Die Land
Artist: Steve Hofmeyr, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk,
Ruhan du Toit
Capo: 3
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
[Intro]
G G
[Verse 1]
G
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
G
Waar gaan jou spore toe waai?
C
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil
Em D
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
[Verse 2]
G
Wat los ons oor vir ons kinders?
G
Wat gaan ons eendag kan wys?
C
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
Em D
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
[Chorus]
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D
Belowe jy sal my aan die einde vind
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
En jou veilig hou
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D Bm
Die Here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
Ek belowe jou
G
Die land behoort aan jou
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords