Hou Net Vas - Uncle Spike Chords
Chords: Bm, G, D, A
More chords by Uncle Spike
Genre: techno, rave, dance
[Intro]
Bm G D A
Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie
Bm G D A
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Bm G
Hou net vas
D A G
Hou net vas
[Verse 1]
G D A
In eenvoud kry ons koud
Bm A G
Met oop wonde, vol bloed en benoud
D A
Jou jare van strale en gedagtes vasgebrand
Bm A
Die grootste prys betaal vir goud en sand
[Chorus]
Bm G D A
Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie
Bm G D A
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Bm G
Hou net vas
D A G
Hou net vas
[Verse 2]
D A
Die wolke wen my hart se wense
Bm A G
Sonsak-drome sonder grense
D A
Hier wil ek tot in ewigheid bly
A
Hier voel ek uiteindelik bevry
[Chorus]
Bm G D A
Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie
Bm G D A
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Bm G
Hou net vas
D A G
Hou net vas
[Solo Chords]
Bm G D A
Bm G D A
[Bridge]
Bm G
Ek weet nie meer
D
Ek weet nie meer
A
Ek weet nie meer
Of jy die
More Uncle Spike Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords