Sarie Marais - Helmut Lotti Chords
Chords: C, F, G
More chords by Helmut Lotti
Genre: classical, opera, pop
Sarie Marais by Helmut Lotti (2012)
Though mr. Lotti recorded this song in 2012, it was written between 1920 and
1940.
It covers the times of the first and/or second Boerenoorlog.
This song is in Afrikaans language, that is very close to Dutch.
https://www.youtube.com/watch?v=Nc-JOJHRMSY
[Verse 1]
C F
My Sarie Marais is so ver van my hart,
G C
maar 'k hoop om haar weer te sien.
C F
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
G C
Nog voor die oorlog het begin.
[Chorus]
F C
Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G
daar waar my Sarie woon.
C
Daar onder in die mielies
F
by die groen doringboom,
G C
daar woon my Sarie Marais.
[Verse 2]
C F
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
G C
en ver oor die see wegstuur.
C F
Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand,
G C
daar onder langs die Grootrivier.
[Chorus]
F C
Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G
daar waar my Sarie woon.
C
Daar onder in die mielies
F
by die groen doringboom,
G C
daar woon my Sarie Marais.
[Verse 3]
C F
Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes,
More Helmut Lotti Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords