🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

So Seker - Retief Burger Chords

Chords: Album:, Alles, Capo:, F, Fsus4, Bb, Gm, Dm, Csus4, C

More chords by Retief Burger

Genre: electronic, trip hop, experimental


Released: 16 Oct 2017
Album: Alles
Capo: No

[Intro]
F Fsus4
F Bb

[Verse 1]
F
So seker soos die somer kom,
Fsus4 Gm
En die dag breek op die horison, so weet ek,
F
U bly steeds getrou.

[Verse 2]
F
So seker soos die berge staan,
Fsus4 Gm
En die aarde in sy wentelbaan, so weet ek,
F
U bly steeds getrou.

[Pre-Chorus]
Dm Bb F
Want U is nie 'n mens dat U verander nie,
Dm Bb Csus4
U is altyd goed en soos geen ander nie.

[Chorus]
F C Dm F/A
Met my hande oop en my hart vol hoop,
Bb F
Staan ek vreesloos vry,
Gm C
Oor wat more wag vir my.
F C Dm F/A
In die diepste nag of die mooiste dag,
Bb C
Sal ek U getroue Vader,
F F
Steeds vertrou.

[Verse 3]
F
So seker soos die leë graf,

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords