17 Shots - Christia Visser Chords
Chords: G, Em, D, C
More chords by Christia Visser
Genre: electronic, pop, dance
[Intro]
G Em D
[Verse 1]
G
Vir my duiwels op Muizenberg se strand
G
Vir bedrog want sy oorspee haar hand
Em
Vir die draaie wat my rolmodel nou ry
D G
Vir die skade waar angstigheid my lei
[Verse 2]
G
Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf
G Em
Te veel dink met n pen wat nie vir skryf
D N.C
Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo
[Chorus]
Em
17 shots
C G D
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
Em
17 shots
C G D
Om en om en om die rondte is weer op my
C Em
Slaan hom weg slaan hom weg
D
Gooi hom terug gooi hom terug
C Em
Laat hy val cheers vir eers
D C
Drink drink drink drink 17 shots
N.C
Om myself te vind
[Verse 3]
G
Vir my hart wat op n drip moet gaan le
G Em
Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê
D G
Vir insecurities ontspoel vir my siel wat way te veel wil voel
G
Vir die spasie tussen liefde en geluk
G Em
Vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk
Vir die toekoms die verlede en die nou
D G
en vir alles wat ek eendag gaan berou
More Christia Visser Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords