Kaal Voor Jou - Christia Visser Chords
Chords: Am, F, C, Ek
More chords by Christia Visser
[Intro]
Am F C
[Verse 1]
Am
Voel
F C
Hoe jou woorde aan my raak
Am
Lag
F C
En niks anders maak meer saak
Am F
Jy is, jy is, jy is
C
Vertel weer die storie wat ons nooit wou glo nie
Am F
Jy is, jy is, jy is
(Refrain)
C F C
Nou staan ek kaal voor jou
Am F C
Kaal sal jy my so onthou
Am F C
Deursigtig niks word weerhou
Am F C
Hier staan ek kaal, voor jou
[Verse 2]
Am
Sien
F C
Hoe ek in jou blou verdwaal
Am
Ek
F C
Sal brand vir jou, ek sal
Am F
Jy is, jy is, jy is
C
Die diepte, die donker, dis deel van die wonder
Am F
Jy is, jy is, jy is
(Refrain)
C F C
Nou staan ek kaal voor jou
Am F C
Kaal sal jy my so onthou
Am F C
Deursigtig niks word weerhou
Am F C
Hier staan ek kaal, voor jou
(Brug)
More Christia Visser Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords