🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Karoonag - Coenie De Villiers Chords

Chords: D, Bm, Asus4, A, G, Dm, Am, Gm, A7, D/C#

More chords by Coenie De Villiers

Genre: afro-pop, kwaito, soul


[Verse 1]
D Bm Asus4 A
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
D Bm G A
En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê;
Dm A
As die tweeling en die kreef
Am G
Kotteljons oor Beaufort-Wes
Gm D A
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet

[Chorus]
A7 D D/C# Bm Bm/A
Ruik jy katbos en kambro
G D
As dit reën in die Kleinkaroo
D
My hantamwind
D
My optelkind
G
Vanaand
G/A D D/C# Bm Bm/A
Ruik jy katbos en kambro
G D
As dit reën in die Kleinkaroo
D
My hantamwind
D
My optelkind
G Gsus2/A D
Vanaand, hier vanaand

[Verse 2]
D Bm
In die môre as dit blou word
Asus4 A D Bm
En die amber wolke roer as die son sy eerste lig
G A
Oor die bitterboela stoot;
Dm A
As die trein by Noupoort fluit
Am G
En dit wegraak in die wind
Gm D A
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant

[Chorus]
A7 D D/C# Bm Bm/A
Ruik jy katbos en kambro
G D
As dit reën in die Kleinkaroo
D
My hantamwind
D
My optelkind
G
Vanaand
G/A D D/C# Bm Bm/A
Ruik jy katbos en ruik jy kambro
G D
As dit reën in die Kleinkaroo
D
My hantamwind
D
My optelkind
G Gsus2/A D
Vanaand, hier vanaand

More Coenie De Villiers Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords