Donker Pad - Valiant Swart Chords
Chords: Am, C, G
More chords by Valiant Swart
Genre: folk, rock, afrikaans
[Intro]
Am C Am C x4
[Verse 1]
Am C Am C
As jy die donkerpad stap, dan moet jy kyk waar jy trap
Am C Am C
Daar waar die ysters lê al om die rand van die stad
Am C Am C
As jy die binne-baan slaan dan moet jy weet waar jy gaan
Am C Am C
Jy moet jou spoed en jou hoed kies en bitter min stil staan
[Chorus]
G C
As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal
G C
As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som
Am C Am C x2
[Verse 2]
Am C Am C
As jy die kortpad wil ry dan moet jy weet wat jy kry
Am C Am C
Jy sal verdwaal as jy dwaal en jy dink jy is vry
Am C Am C
As jy die kruispaaie opsoek teken jy die grootboek
Am C Am C
Trek maar die streep dis geskryf in jou eie bloed
[Chorus]
G C
As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal
G C
As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som
Am C Am C x2
[Chorus]
G C
As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal
G C
As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som
[Outro]
G C G C
More Valiant Swart Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords