🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Roekeloos - Valiant Swart Chords

Chords: G, D, A, C, E

More chords by Valiant Swart

Genre: folk, blues, rock

G D
Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas
A D
Daar onder in die Bolandse blou
G D
Sy was 'n bad stukkie honey met my mags op haar bakkie
A D
En 'n cute klein sakkie om haar cigarettes in te hou
G D
Sy sê: "Kom dans met my, vat 'n kans met my
C D
Maybe kan jy vir my vir altyd kry"
G D
Sy sê: "Dit lyk vir my jy kyk vir my
C D
Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry
G
Sy kon skiet
E
Sy kon spin
D
Sy kon ski

Sy kon sny
D
Sy kon twist en turn
G
Sy kon rol
E
Sy kon raas
D
Sy kon rook

Sy kon blaas
D
Sy was roekeloos
G D
Daar was 'n kraak in die spieël en 'n traan op die kussing
A D
En 'n briefie in die kassie se laai
G D
Sy sê: "Spyt kom altyd te laat in roulette
A D
As jy click jy't vergeet om die barrel te draai"
G
Sy kon skiet
E
Sy kon spin
D
Sy kon ski

Sy kon sny
D
Sy kon twist en turn
G
Sy kon rol
E
Sy kon raas
D
Sy kon rook

Sy kon blaas
D
Sy was roekeloos

More Valiant Swart Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords