🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Laat My Lewe Laat My Liefhê - Bles Bridges Chords

Chords: F, Bb, C

More chords by Bles Bridges

Genre: traditional, folk, a cappella


[Verse 1]
F Bb F
Ek is alleen, dit is stil om my heen
Bb F C
Maar iemand is daar wat my verstaan
F Bb F
Erens is daar iemand wat my drome wil deel
Bb C F
Wat tog in alles by my staan

[Bridge]
Bb F
Al my verlange verdwyn in die niet
Bb F C
Jy is nou deel van my bestaan
F Bb F
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Bb C F
Liefde is tog al waaroor dit gaan

[Chorus]
F C
Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C
Deel my lewe en my liefde
Bb C F
Laat my leef om te gee wat ek kan

[Bridge]
Bb F
Al my verlange verdwyn in die niet
Bb F C
Jy is nou deel van my bestaan
F Bb F
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Bb C F
Liefde is tog al waaroor dit gaan

[Chorus]
F C
Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C
Deel my lewe en my liefde
Bb C F
Laat my leef om te gee wat ek kan

[Verse 2]
Bb F
Want jy deel in al my vreugde
Bb F C
En jy deel in al my leed
F Bb F
En ek weet dat ek dat ek steeds
Bb C F
Net vir jou liefde leef

[Chorus]
F C
Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C
Deel my lewe en my liefde

More Bles Bridges Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords