Sy Leer My Om Te Jodel - Bles Bridges Chords
Chords: D, A, E7, G, CHANGE, COMING, E, B, F#7
More chords by Bles Bridges
Genre: folk, world, traditional
[Verse 1]
D
Ek ry so ver na Switzerland
D
waar al die jodellers bly
A
daar leer ek om te jodel
A
met yodel-oh-ee-dee
D
Ek klim n hoe bergpiek op
D
n soele somers dag
E7
Ontmoet toe daar n jonge
E7
nooi wat rustig op my wag
[Chorus 1]
D
Sy leer my om te jodel
G
Yodel-oh-ee-dee
D
Diddly-odel-oh-ee-dee
A D
Diddly-odel-oh-ee-dee
G D A D
jodels on...
G D A D
[Verse 2]
D
Die noointjie van die berg
D
was n mooie slanke vrou
A
sy leer my om te jodel
A
om te soen en te onthou
D
sy wys my hoe om hoftemaak
D
in egte Switzere styl
E7
die noointjie van die
E7
berge wat ek nooit nie sal veruil
[Chorus 2]
D
Sy leer my om te jodel
G
Yodel-oh-ee-dee
D
Diddly-odel-oh-ee-dee
A D
Diddly-odel-oh-ee-dee
G D A D
jodels on...
G D A D
More Bles Bridges Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords