Ligte Kamera Liefde - Bouwer Bosch Chords
Chords: Capo:, D, A/C#, G, A, Bm, F#m
More chords by Bouwer Bosch
Genre: electronic, pop, dance
Single Released: 20 Aug 2015
Capo: No
[Chorus]
D A/C# G
Ek bring ligte kamera liefde vir jou,
G A
Ooh ooh ooh oh,
D A/C# G
Ek bring ligte kamera liefde vir ons,
G
Ooh ooh ooh oh,
Bm A
Ek wil die hoofrol in jou storie wees,
G
Die een wat die soen kry,
G
Die een wat niks vrees,
D A/C# G A
Ek bring ligte kamera liefde vir jou.
[Verse 1]
D G
Jy's die een wat die aandag trek,
A D
Ek's die een wat oor jou vrek,
A/C# G
Jy's die een wat my nooit sal sien,
A D
Ek's die een wat jou nie verdien,
A/C#
Ek sal aanhou droom ek sal aanhou,
G A D
Soek vir 'n kans om jou om my vas te hou,
A/C# G
Die wêreld wag vir jou en my,
N.C.
So gee dit kans en kies my.
[Chorus]
D A/C# G
Ligte kamera liefde vir jou,
A D F#m G
Ek bring ligte kamera liefde vir ons,
Bm A
Ek wil die hoofrol in jou storie wees,
G
Die een wat die soen kry,
G
Die een wat niks vrees,
D A/C# G
Ek bring ligte kamera liefde vir jou.
[Verse 2]
N.C.
Skuif 'n bietjie nader,
Bm G
Ek wil my storie in jou oor fluister,
More Bouwer Bosch Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords