Soos Ek Doen - Bouwer Bosch Chords
Chords: Bm, G, D, Gmaj7, A, Dm, F#, Em
More chords by Bouwer Bosch
Genre: electronic, dance, techno
[Intro]
Bm G D Bm G D Bm G D
[Verse 1]
Bm G D
Jy was my laaste eerste soen
Bm G D
Ek besluit nog wat ek met my hart wil doen
Bm G D
Want 'n vorige keer het ek te seer gekry
Bm G D
Toe ek te laat uitvind sy is ook lief vir my
G Bm D G
En nou smeek ek myself om hier stil te bly want dis hier
Bm D
Waar ek gaan seerkry
[Chorus]
D Gmaj7
Ek hoop jy lĂȘ langs iemand wat jou kan liefhĂȘ soos ek doen
Bm A G
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
D G
Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen
Bm A G
Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie
[Verse 2]
G D
Onthou jy ons laaste soen
Bm G D
Kan jy sien wat jy aan my doen
Bm G D
Is 'n bietjie liefde te veel gevra
Bm G D
Ek wil hĂȘ jy moes my op jou hande dra
Bm G D
Ons het te lank gewas en ons gevoelens vermy dis net 'n droom wat oor is vir
jou en my
Bm G D
Ons het te lank gewas en ons gevoelens vermy dis net 'n droom wat oor is vir
jou en my
G Bm D G
En nou smeek ek myself om hier te bly want dis hier
Bm D
Waar ek gaan seerkry
[Chorus]
D G
Ek hoop jy lĂȘ langs iemand wat jou kan liefhĂȘ soos ek doen
Bm A G
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
D G
Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen
Bm A G
Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie
[Bridge]
G D
Kan jy vir my sĂȘ
Dm F# A
Waar ons foute lĂȘ
F# G D
Hoe gaan ons die seer nou minder maak
Bm A
Dalk is ons nie vir mekaar gemaak
More Bouwer Bosch Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords