🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Oppieplaas - Bacchus Nel Chords

Chords: Capo:, Em, D, C, G

More chords by Bacchus Nel

Genre: kwela, mbaqanga, southern african


Bacchus Nel - Oppie Plaas
Capo: 2

[Intro]
Em D Em D

[Verse 1]
Em D Em
Volg kronkelpad tot aan die buitekant
D Em
Soos die kraai vlieg suid, lê die plaas verblyding
C G D Em
Hieso het ek jou lief op die dam se wal
C G D Em
In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's

[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind

[Verse 2]
Em D Em
Gevaarligte flikker tussen jou toonnaels
D Em
Die cabdriver in jou driveway en die hangman by jou voordeur
C G D Em
Maar sê my, glo jy aan die pixies?
C G D Em
Aan drome en drake en aan feetjies

[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind

[Verse 3]
Em D Em
Dis vreemde vriende in my novilon-kombuis
D Em
En 'n General Electric yskas wat laat nag nag suis
C G D Em
En op die stoof staan 'n pot vol kruie tee
C G D Em
Sê my wat dink jy van my nuwe idees?

[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas

More Bacchus Nel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords