🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Raam Dit Met Die Son - Bacchus Nel Chords

Chords: A, C#m, D, Bm, E, As

More chords by Bacchus Nel

Genre: kwela, mbaqanga, soul


[Intro]
A C#m D Bm
D E A A x3

[Verse 1]
A C#m D Bm
D E A A
Oe ek snak na my asem
A C#m D Bm
As jy
D E A A
verby gedans kom
A C#m D Bm
Sommer so kaalvoet tot hier
D E A A
binne in my hart
A C#m D Bm
Nou lê jy daar lepel
D E A A
Met my geluk

[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang
D E A A
As ek na jou verlang

[Verse 2]
A C#m D Bm
Bel my van ‘n tiekieboks af
D E A A
Met jou laaste sente
A C#m D Bm
En sê jy mis my
D E A A
En al my dinge
A C#m D Bm
Skryf ons name op die nat sement
D E A A
Vir ewig joune
A C#m D Bm
Maar die afstand tussen ons soos
D E A A
die ooste en die weste

[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang

More Bacchus Nel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords