🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lenteblomme - Bok Van Blerk Chords

Chords: D, A, G, Eb, Ab, Bb

More chords by Bok Van Blerk

Genre: folk, pop, world


[Intro]
D A G x4

[Verse 1]
D N.C. D G A
Hoeveel moet ek vra, wil jy saam my plaas toe gaan
D G A
En Hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan
D G A
Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag
G A
Maar my geheim kom net uit in die nag

[Chorus]
D G A
En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
D
Hey lalala
G A
Hey lalala
D G A
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
D
Hey lalala
G A
Hey lalala

[Bridge]
D A G x2

[Verse 2]
D N.C. D G A
Jou Ma sy like my nie, in fact sy sê sy kry net skaam
D G A
Maar ek sien hoe sy kyk. Sy like dit as my broek so hang
D G A
Haar kyk is geen geheim. Ek love daai ma en dogter span
G A
Want rowwe taaies kom uit in die aand

[Chorus]
D G A
En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
D
Hey lalala
G A
Hey lalala
D G A
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
D
Hey lalala
G A
Hey lalala
D
Hey lalala
G A
Hey lalala

[Bridge 1]
D G A x4
KEY SWITCHES TO Eb

More Bok Van Blerk Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords