🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Kaplyn - Bok Van Blerk Chords

Chords: F, Dm, Bb, C, G, D, Em

More chords by Bok Van Blerk

Genre: electronic, dance, experimental


[Verse]
F
Tussen bosse en bome
Dm
Tussen grense wag ons almal vir more
Bb
Maar op agtien was ons almal verlore
F
Hoe kan ons verstaan
F
En wie weeg nou ons lewe
Dm
net God alleen weet waaroor on bewe
Bb
Want op agtien wou ons almal net lewe
C
Net een slag toe was jou lewe verby

[Chorus]
F
Roep jy na my
C
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Dm
Deur die jare het die wereld gedraai
Bb C
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
F
Soek jy na my
C
Soek jy my nou in die stof en jou bloed
Dm
Jy’t gese jy hoor God na jou roep
Bb
Toe’s dit als verby
F
Na al hierdie jare
Dm
Ver verlore dryf ons rond in ons dade
Bb
Net soldate leef met grense se skade
F
Hoe kan ons verstaan

[Verse]
F
Want daai bos vreet ons spore
Dm
In die donker bos was broerders gebore
Bb
In die donker saam gebid vir ‘n more
C
Met net een slag toe was jou lewe verby

[Chorus]
F
Roep jy na my
C
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Dm
Deur die jare het die wereld gedraai

More Bok Van Blerk Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords