🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Afrikanerhart - Bok Van Blerk Chords

Chords: G, C, D, Am, Em, C/E, D/F#, C/G, D7, D6

More chords by Bok Van Blerk

Genre: folk, rock, alternative

G C D
In vuur en bloed vind ek my nou
G C D
Soos elke boer en kind en vrou
Am G D
'n Oormag kwyl nou oor ons land
C D Em
Staan gewapen tot die tand
G C D
Sy skadu val 'n donker wolk
G C D
Oor die toekoms van ons volk
Am G D
En veg ons nie sal ons verdwyn
C D C/E D/F# C D
By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein
Em
Trek ons die lyn
G G
(Chorus) Kom boerekrygers wees nou helde
C/G G D
Die dag van rekenskap is hier
D D7 D6 D
Die Vyand jaag nou oor ons velde
C D G
Staan jou man teen kanon se vuur
(G) G
Die kakies wil ons volk verower
C/G G D
Belowe pyn en smart
C D
Maar as jy skiet, skiet my deur
C/E D/F#
As jy skiet, skiet my deur
C D
As jy skiet, skiet my deur
Em
My Afrikanerhart

(2)
G C D
As jy my vra sal ek jou sê
G C D
Hoë diep my hart se wortels lê
Am Em D
As jy my vra sal ek jou wys
C D Em
Dis my grond hier in my vuis
G G
(Chorus) Kom boerekrygers wees nou helde
C/G G D
Die dag van rekenskap is hier
D D7 D6 D
Die Vyand jaag nou oor ons velde
C D G
Staan jou man teen kanon se vuur
(G) G
Die kakies wil ons volk verower
C/G G D
Belowe pyn en smart
C D
Maar as jy skiet, skiet my deur
C/E D/F#
As jy skiet, skiet my deur
C D
As jy skiet, skiet my deur
Em

More Bok Van Blerk Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords