🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Spoorloos - Bok Van Blerk Chords

Chords: A, G, D, Bm, E

More chords by Bok Van Blerk

Genre: folk, pop, rock


[Intro]
A G D x2

[Verse 1]
D A
Ek en jy sal altyd grondpad ry
G
en in die droogland bly
D
tot waar ons water kry

deur die goed en die seer
A
hoeveel moet ons nog leer
G
dit gebeur maar keer op keer
D
en dan probeer ons weer

[Chorus]
G D
maar jy het spoorloos
A
soos mis voor die son verdwyn
Bm G D A
ek is weerloos tot jy weer aan my verskyn
Bm G D
op die draadloos
A
speel n song vir jou en my
Bm G D A
ek is spoorloos sonder jou

[verse 2]
D A
ons het die tyd om die kreukels uit te stryk
G D
jy weet ek is bereid om nooit weer terug te kyk

en hier staan ek nou
A
ek sukkel om vas te hou
G
hier binne is dit rou
D
ek soek nogsteeds na jou

[Chorus]
G D
maar jy het spoorloos
A
soos mis voor die son verdwyn
Bm G D A
ek is weerloos tot jy weer aan my verskyn
Bm G D
op die draadloos
A
speel n song vir jou en my

More Bok Van Blerk Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords