Bosveld Afrika - Bok Van Blerk Chords
Chords: Capo, BUTTON, C, D, G, Em, Em*, G/B, C*, D*
More chords by Bok Van Blerk
Genre: kwela, mazivo, a capella
Worked out on request for Vorstercharlu. Do you mind your avatar is here?
If you like my "work" don't hesitate to add favorite or to give it the STARS
it deserves (with explanation?).
Here is the list of all the songs I did upload for UG:
https://www.ultimate-guitar.com/contribution/3817887-frans.vanuytv/tabs?sort=
-date&page=1&per-page=50
ATTENTION: You are experienced? Then try without Capo (TRANSPOSE BUTTON +6)
ATTENTION: All chords for 2 or 4 slow beats OR count the *
[Intro] (Fading In)
| C | D ||
| C | D | C | D ||
Ohohoho, ..
[Verse 1]
C D G Em
As ek die grondpad vat, stamp dit tot hier in my hart,
C D G Em
want hierdie sinkplaat pad weet net hoe om met my te praat.
C D G Em
Vat die afdraai tot by die plaas hek waar die bosveld—loerie hello kwê.
C D Em Em*
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are.
[Chorus]
G C
Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart sal jy, vir my kry.
D G D
Daar waar die vlamme praat met die hardekool sal jy, vir my kry.
G G/B C
En as my tyd moet kom, kom lê my neer want ek wil net hier bly.
D C* D* G C* D*
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are.
[Verse 2]
C D G Em
En met die eerste reën, sien jy hoe God die aarde seën.
C D G Em
En die rooibok lam, weet nie van die leeu wat in die skadu staan.
C D G Em
Maar dis die sirkel, dis die lewe, om die kampvuur maak dit alles sin.
C D Em Em
Hierdie bosveld Afrika, gebrandmerk in my are.
[Chorus 2]
G C
Daar waar die son gaan sak onder die Kremetart sal jy, vir my kry.
D G D
Daar waar die vlamme praat met die hardekool sal jy, vir my kry.
G G/B C
En as my tyd moet kom, kom lê my neer want ek wil net hier bly.
D C* D* Em Em
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are.
[Bridge]
C D
Hierdie bosveld Afrika, daar is niks wat my hier pla.
C D
Daar is niks wat ek meer vra as hierdie bosveld Afrika.
C D
Hierdie bosveld Afrika, daar is niks wat my hier pla.
More Bok Van Blerk Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords