De La Rey - Bok Van Blerk Chords
Chords: G, Gsus4, Em, C, D, De
More chords by Bok Van Blerk
Genre: punk, rock, alternative
[Intro]
G Gsus4 x2
[Verse 1]
G
Op 'n berg in die nag
G
lê ons in die donker en wag
Em C
in die modder en bloed lê ek koud,
D G
streepsak en reen kleef teen my
G
en my huis en my plaas tot kole verbrand
G
sodat hulle ons kan vang,
Em
maar daai vlamme en vuur
C D G
brand nou diep, diep binne my.
[Chorus]
G G
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
D C D G
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
[Verse 2]
G
Hoor die Kakies wat lag,
G
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
Em C
en die kranse lê hier teen ons rug,
D G
hulle dink dis verby.
G
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer,
G
hulle gaan dit nog sien.
Em
Op 'n perd kom hy aan,
C D G
die Leeu van die Wes Transvaal.
[Chorus]
G G
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
D C D G
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
G G
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
More Bok Van Blerk Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords