🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lemoene - Appel Chords

Chords: Appel, Fct, EDIT:, EADGBe, C/E, C6/F, G, F250, Ford

More chords by Appel

Genre: electronic, new wave, pop

Appel - Lemoene
Fct
Geniet hom Maters
EDIT:
[
Chords:

Ignoreer asseblief die chords gewys deur die website self, ek weet nie hoekom

gee dit

sulke vreemde variasies van die chords nie. Ek beveel dus aan om die volgende

te gebruik.

Hulle is baie makliker en klink baie beter.
Snare: EADGBe
C/E - x32013
C6/F - xx3213
G - 320033
]

[Intro]
C/E
C/E
Daar's 'n nuwe boer op die dorp
C6/F
Sy dra haar khaki rokkies kort
G C6/F C/E G
Sy ry 'n F250 opgeroeste Ford
C/E
Sy ken van trekker ry
C6/F
En in die kroeg baklei
G
En ek wens ek kon die geheim
C6/F G
Van haar boerdery kry

[Chorus]
C/E
En ons skree
C/E
Wys my jou lemoene
C/E
Of jou boer pampoene
C6/F G
Ek wil so graag aan dit voel
C6/F G
Of jou kaalgat perskes
C6/F G
Of dit die moeite werd is
C6/F C/E
Ek sal dit definitief moet proe

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords