Boer Is N Bok - Appel Chords
Chords: Capo:, F, Bb, C, Dm, G, D
More chords by Appel
Genre: punk, rock, south african
Released: 14 May 2021
Album: Hardwerkende Man
Capo: No
[Intro]
F F Bb Bb F
F F Bb C
F F Bb Bb F
F F C C F
F
[Verse 1]
F Bb F
Ou Ricky is gebore daar in Rustenburg,
F Dm C
Tussen boere en myners het hy vure geblus,
F Bb F
Die pompie gekap tot almal dans,
F C F F F
Tot die hele dorp drink uit een glas.
[Verse 2]
F Bb F
Apie is ′n man van Brits, North West,
F Dm C
Op die Thabazimbi pad, skrop hy nes,
F Bb F
By Beestekraal stasie hoor hy praat,
F C F F F
Hoe die boere vanaand dorp toe gaan.
[Chorus]
F F Bb F F F C F
Want, 'n boer is ′n bok, en 'n bok is 'n bliksem,
F F Bb F F F C F
Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring,
F F Bb F
Taaier as ′n ratel, eet net pap en vleis,
F F C F
Kake so sterk, kan deur ′n dropper byt.
F F Bb F
As die liggies die boere na die dorp toe roep,
F F C F
Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek,
F F Bb F
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek,
N.C.
"Apie, hou my dop, "check" hierrie trick".
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords