🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Gelofte - Appel Chords

Chords: Album:, Capo:, Em, C, G, D, G/B, Dsus4

More chords by Appel

Genre: pop, rock, folk


Released: 1 Nov 2019
Album: Patriot
Capo: 4 fret

[Intro]
Em C G D

[Verse 1]
Em
Hier staan ons voor heilige God,
C
Van die hemel en die aarde,
G
Om ‘n gelofte aan Hom te doen,
D
‘n Gelofte aan Hom te doen.

[Verse 2]
Em
Dat as hy ons beskerm,
C
En ons vyand in ons hand sal gee,
C
Dat ons  die  dag  en die datum ,
G
Elke jaar as ‘n dank dag,
D
Soos ‘n Sabbat sal deur bring.

[Pre-Chorus]
Em
En dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig,
C
Waar dit Hom behaag,
G
En dat ons aan ons kinders sal sê,
G
Dat hulle met ons daar in moet deel,
D
Tot na-gedagnis ook vir die opkomende geslagte.

[Chorus]
G
Want die eer van Sy naam,
C G/B
Sal verheerlik word,
C
Deur die roem en die eer,
Em Dsus4 D
Van oorwinning aan Hom te gee,
G
Want die eer van Sy naam,

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords