Jozi - Appel Chords
Chords: Album:, Ding, Capo:, G, Em, C, D, Cmaj7, Dsus4
More chords by Appel
Genre: house, disco, funk
Released: 15 June 2022
Album: Wille Ding
Note: in the Intro, chorus and Outro:
Put your little finger on the hight e string at fret 3 during chord
changes.
Capo: 2 fret
[Intro]
G Em C Em D
G Em C Em D
[Verse 1]
G
En ons het baie ver geloop om hier te kom,
Em
Soveel trane, soveel bloed, soveel son,
C
Maar nog nooit het jy jou rug op my gedraai,
G
Of my verraai,
G
Of my verraai.
[Verse 2]
G
Jy sê woorde die is goedkoop, die is min,
Em
Laat jou dade praat, laat die mense oor jou sing,
C
Elke roos het sy dorings, uit jou seer sal elk leer,
Em
Probeer verstaan,
D
Waaroor die lewe gaan.
[Chorus]
G
En Jozi, Jozi, Jozi,
D
Sal jy hier langs my kom lê,
Em
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê,
C Cmaj7 C
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê,
G
En Jozi, Jozi, Jozi,
Em D
Al is daar net ‘n pap en sousie,
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords