Susanna - Appel Chords
Chords: Capo:, D, A, G, Em, C, E, F#m
More chords by Appel
Genre: folk, pop, rock
Released: 14 May 2021
Album: Hardwerkende Man
Capo: No
[Intro]
D D
[Verse 1]
D D A D
Jannaman hoop dat Jannaman kan, kan ‘n man soos Janna kan,
D D A D
Kaalvoet oor die berg se rug om Susanna se hand te vra,
D D A D
Jannaman hoop dat Susanna ook kook soos ou Jannaman se ma,
D D A D D
Want ‘n kraan kan drip maar hy kannie drip soos ‘n vrou wat heeldag kla.
[Verse 2]
D D A D
Susanna hoop dat Jannaman ook met sy lippe haar bekoor,
D D A D
Want ‘n man wat kan soos ou Jannaman het geraamtes in sy stoor,
D D A D
Susanna soek ‘n man wat hard kan boer met sy hart en met sy kop,
D D A D
Want ‘n boer met ‘n roer wat hard kan moer is ‘n boer na wie sy soek.
[Chorus]
G D G
Susanna sê sy sal sewe sakke sout sleep maar sewe sakke sout sleep swaar,
G D G
As ou Jannaman dan self kom saam sleep dan weet ons die liefde is waar,
G D G
Jannaman sal sewe sakke sout sleep want sewe sakke sout sleep swaar,
G D G
Maar een en een hy maak mos twee en saam sal ons ligter dra.
[Post-Chorus]
D G
Al'aar langs die riviere,
D G
Al'aar langs die berge,
D Em
Ala, ala mapstieks,
C G D
Die liefde is toe waar.
[Verse 3]
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords