🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

N Laatste Een - Appel Chords

Chords: Capo:, G, Em, C, D, Dsus4

More chords by Appel

Genre: pop, rock, funk


Released: 14 May 2021

Album: Hardwerkende Man
Capo: No

[Intro]
G Em
C

[Verse 1]
G
Haal daai vinyl van die rakke af,
C
Dis tyd om deur die goue oues te draf,
Em
Gooi ‘n dubbel in ‘n lang glas,
D
Ons gaan deur die foto’s van doer'ie dae.

[Verse 2]
G
Kan jy glo ou pelle is dood?
C
Die kinders was klein nou is hulle groot,
Em
Dit voel alles soos ‘n flou grap,
Dsus4
Waar jy net lag omdat jy,

[Chorus]
G
‘n Laaste een vir die aande op die kombuis vloer,
C
Ons kon praat oor als jy’t in my oë geboer,
Em
Onthou jy daai aand in die droë Karoo?
D C
Mekaar dik gevry op die plaasdam se vloer.

[Post-Chorus]
G
Dit was net ek en jy,
C
Waarheen gaan die tyd?
Em
O ek moet belei,
D Dsus4 D
Ek mis net ek en jy.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords