🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

F250 - Appel Chords

Chords: A, D, E, Gee, F,, F250

More chords by Appel

Genre: electronic, dance, experimental


[Intro]
A

[Vers 1]
A D
Wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie
E A
Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis
D
‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond
E
Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die
A E
koue verkleim

[Koor]
A D
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
E A E
En ‘n .308 geweer wat nie kan mis nie
A
Bek fluit en boks kitaar
D
‘n lied vir elke snaar
E A
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan

[Vers 2]
A D
‘n Khalari V6 met goue jag seats
E A
En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
A D
‘n helder melkweg wat skyn op my plek
E A
Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok

[Koor]
A D
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
E A E
En ‘n .308 geweer wat nie kan mis nie
A
Bek fluit en boks kitaar
D
‘n lied vir elke snaar
E A
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
A D E D A E
A E A

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords