🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lei My Na Die Water - Appel Chords

Chords: F#m, D, A, E, C#, Bm

More chords by Appel

Genre: folk, rock, blues


[Intro]
F#m D
Lei my na die water.
F#m D
Lei my na die water.

[Verse 1]
F#m
Lei my na die water.
D A
Waar jy jou seer weg was.
F#m
Oh balsem my wonde.
D A
Met die tou op die gras.
F#m
Wys vir my die leemte,
D A
waar ek in jou hart pas.
F#m
Oh lei my na die water,na die water
D A
waar jy jou seer weg was.

[Chorus]
D A
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
D A
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
F#m E
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
D C#
Net die hemel weet hoe lief -
F#m D
hoe lief ek jou het.

[Verse 2]
F#m
Skryf vir my jou drome,
D A
op gebleikte glas.
Bm F#m
Vertel my van jou liefde,
D A
vir die donker nag.
D A F#m
Gee my asem gee my lewe.
D A
Dalk net 'n bietjie sig.
F#m
Skryf vir my jou drome - ja jou drome,
D A
op gebleikte glas.

[Chorus]
D A
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
D A
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
F#m E
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
D C#
Net die hemel weet hoe lief -
F#m D
hoe lief ek jou het.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords