🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Kalahari - Appel Chords

Chords: Album:, Capo:, G, Em7, C

More chords by Appel

Genre: electronic, new wave, synthpop


Released: 1 Nov 2019
Album: Patriot

Note: Musiek begin 1:26
Capo: No

[Intro]
G
Een wyse ou jagter het met een aand in die noorde van di Kalahari gesê:
G
“Afrika het ons nie nodig nie, ons het vir Afrika nodig”.
G
In my avonture met my musiek, van de noorde tot die suide,
G
Het ek baie wyshede bekom, deur om net te luister,
G
Jy sien Afrika het a stem wat saggies fluister,
G
Jy moet net mooi luister,
G
Jy hoor haar in die geritsel van die wind,
G
Deur ‘n ou kameeldoring se takke,
G
En die kletter van hel bosveld vuur,
G
Watse vonke een word met die sterre,
G
En die kletsende geraas van sonbesies,
G
In die bosveld middag verkeer,
G
Sy lag saam as families onder die boom saam daar piekniek hou,
G
Ek hoor haar as ‘n genade boer sy knieg buig,
G
Om vir die Here dankie te sê,
G
Vir reën,
G
Of net nog vir ‘n dag.
G
Sy huil snags saam met die jakkals as die son sak,
G
En sy, soos ek, dink baie het van haar vergeet,
G
Er is daar is meer in hierdie land,
G
As die gejaag na die volgende fortuin,
G
Die onophoudelike kompetisie,
G
Met die samelewing, en jou medemens,
G
Daar is ‘n avontuur om elke hoek en draai,
G
Op die val van elke horison,
G
Een nuwe hoofstuk,
G
Uniek vir jou uitgelê,
G
Hoor hoe roep sy,
G
Hoe roep sy.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords