🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Jagter - Appel Chords

Chords: G, Em, D, C

More chords by Appel

Genre: folk, prog, rock


[Verse]
G
Los vir my daar, daar doer in die bosveld,
Em
Want die lewe begin, waar die teerpad
G
eindig
G
Onder die ou Moepanie

Voel dit Heilig
Em D G
Los vir my daar, want daar is ek veilig
C D
Ek wil die oggend begin, met 'n blik
Em
vol koffie
C
En in die aand gaan bad, onder die
D
hitte van 'n donkie

[Chorus]
G
Ek is jagter
C G
Ek het my siel in die bos verloor, en
C G
in die vol maan opgespoor
Em
Tussen die guarrie bos,
C
Waar die Kudu spook en 'n jakkals tjank

soos 'n geweerskoot
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Waar 'n bosveld is, daar lê my hart,
Em G
Langs 'n rooi grondpad en hakkiesdraad

By die ou plaashek, dis waar ek sal wag,
Em
Dis waar die manne bymekaar kom, so
D G
begin die jag
C D Em
Want dis hier waar jy, my kan neer lê,
C
Waar ek lang geprekke met die oubaas
D
het.

[Chorus]
G
Ek is jagter
C G
Ek het my siel in die bos verloor, en
C G
in die vol maan opgespoor
Em
Tussen die guarrie bos,

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords