My Broer - Appel Chords
Chords: Capo:, D, G, Asus4, D/F#, Bm, Dsus2
More chords by Appel
Genre: electronic, pop, dance
Released: 5 May 2017
Album: Lei My Na Die Water
[Chords]
[D/F# 2x0232]
Capo: 1 fret
[Intro]
D D G G
[Verse 1]
D
Cops en robbers gespeel,
G
By die buurman vrugte gesteel,
Asus4
Oppie koppie was ons konings,
G
Die lewe ons beloning,
D
Niks was ooit te veel.
[Verse 2]
D
Nes die see en die brander,
G
Kon die een nie sonder die ander,
Asus4
Koshuis kamers gedeel,
G
Saam rugby gespeel,
D
Net tyd kon ons verdeel.
[Chorus]
G Asus4
My broer, ek stel ‘n heildronk op jou vanaand,
D/F# Bm
Lig ‘n glas vir die siel wat my verstaan,
G
Deur dik en deur dun,
Asus4
‘n Glimlag ‘n traan,
D/F# Bm
Moet jy weet ek sal altyd reg langs jou staan,
G Asus4
My broer ek stel ‘n heildronk,
D D
Op jou vanaand.
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords