Boeredans - Appel Chords
Chords: Album:, Capo:, A, A7, D, E, E7, A6
More chords by Appel
Genre: electronic, experimental, abstract
Released: 1 Nov 2019
Album: Patriot
[Chords]
[A6 x02222]
Capo: 2 fret
[Intro]
A A7 D D
E E D A
A A
[Verse 1]
A A A A
Almal is hier is ‘n mandjie dans,
A A E7 E7 E7
Die kos gepak in ‘n Checkers sak,
E7 E7 E7 E7
Gekookte eier met Aromat,
E7 E7 A A A
Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack,
A A A A6 A A6
Die kinders speel in die agter grond,
A E7 E7 E7
Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hier rond,
E7 E7 E7 E7 E7
‘n Jägermeister maak die maag gesond,
E7 D A A6 A A6
En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond.
[Chorus]
A A
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere,
E
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar,
D E
Gooi die meel uit op die vloere,
A A7
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare,
E
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien,
D E A
Dis so lekker by ‘n boeredans.
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords