Wille Ding - Appel Chords
Chords: F#m, E/G#, A, E, D, Bm
More chords by Appel
Genre: funk, soul, disco
[Verse 1]
F#m E/G# A
Gebore as gebroke heeg
E D
Geen identiteit maar geen vrae gaan vra
F#m E/G# A
Generasie wat na vrede streef
E
Wil meaar net leef en laat leef
D
Is dit te veel, is dit te veel, is dit te veel?
[Chorus]
A
Jy's 'n wille ding, wille ding
E
Kan jy voel hoe jou hart wil spring, hart wil spring
F#m
Diep, diep in die klowe in klowe in
D
Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak
A
Jy's n wille ding, wille ding
E
Wat alles met jou hande klim, hande klim
Bm
Skryf dit self in jou storie in, storie in
D
Met jou hart in die hand langs n vuur wat brand
A
Jy's n wille ding
E F#m
Oo oh oh oh oh oh, Oo oh oh oh oh oh,
D
Oo oh oh oh oh oh, jy's n wille ding
[Verse 2]
F#m E/G# A
Ons was die stem wat deur die stilte skree
E D
Tot die eegoes deur die donker breek
F#m E/G# A
Laat die stemme sing soos een
E
Laat dan die stemme vir ons 'n,
D
'n Antwoord gee, 'n antwoord gee die antwoord gee.
[Chorus]
A
Jy's 'n wille ding, wille ding
E
Kan jy voel hoe jou hart wil spring, hart wil spring
F#m
Diep, diep in die klowe in klowe in
D
Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak
A
Jy's n wille ding, wille ding
E
Wat alles met jou hande klim, hande klim
Bm
Skryf dit self in jou storie in, storie in
D
Met jou hart in die hand langs n vuur wat brand
A
Jy's n wille ding
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords