Lunalief - Appel Chords
Chords: Capo:, A, D, A/C#, E
More chords by Appel
Genre: electronic, experimental, trip hop
Released: 14 May 2021
Album: Hardwerkende Man
Capo: No
[Verse 1]
A D A
O Luna jy is spesiaal verby,
D A/C# E
Jy wys vir my die sterre sê dis waar jy bly,
A/C# D A
O boskind jy waar kom jy vandaan?
D A/C# E A
Sê die Here het jou lyfie bitter mooi gemaak,
D A/C# E A
Ja die Here het jou werklik bitter mooi gemaak.
[Chorus]
A D A
Jy swem saam met die krokodil in die rivier,
D A/C# E
In die Noord Kaap draf jy saam met die springbokkies,
A/C# D A
In die Laeveld brul jy net soos ‘n leeu,
D A/C# E A
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie.
[Interlude]
D A/C# E A
[Verse 2]
A D A
O nonnatjie jy lief jou storietjies,
D A/C# E
Oor die diere in die veld en die bos feëtjies,
A/C# D A
Ek is bang jy, jy word te groot,
D A/C# E A
Dan besef ek jy’t die wêreld reeds in jou skoot,
D A/C# E A
Dan besef ek jy’t die wêreld reeds in jou skoot.
[Chorus]
A D A
Jy swem saam met die krokodil in die rivier,
D A/C# E
In die Noord Kaap draf jy saam met die springbokkies,
A/C# D A
In die Laeveld brul jy net soos ‘n leeu,
D A/C# E A
Jy's ‘n kind van die bos en nie ‘n bokkie nie.
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords