🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Hier Sal Jy Boer - Appel Chords

Chords: Capo:, C, Csus4, Am7, F, A, Am, G

More chords by Appel

Genre: punk, rock, south african


Released: 14 May 2021

Album: Hardwerkende Man
Capo: No

[Intro]
C Csus4 C

[Verse 1]
C C Csus4 C
Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis,
Am7
Vir die boere wat geval het,
F C
Ek hoor hul name in my huis,
C C
En vrees is ons vyand,
Csus4 C
So moenie bang wees nie,
Am7
Wees ‘n wagter vir jou mense,
F C
Daar’s geen plek vir die duiwel hier,
C C A
As jy kyk oor jou lande,
Csus4 C
Weet God het dit geleen,
Am
Sodat jy die volk kan voer,
F C
Al kom daar storm weer,
C C
Jy is sterker as jou Goliat,
Csus4 C
Jy is groter as jou berg,
Am
Die Here gee nooit meer,
F C G
As wat jy kan hanteer.

[Chorus]
C Csus4 C
Hier sal jy boer, dit is jou land,
Am7 F C
Dit is die klank . . . wat jou hart klop maak,
C Csus4 C
Hou net aan, glo in die Here daar bo,
Am7 F C
Dit wat jy droom . . . sal die werklikheid word,
C
Hier sal jy boer.

[Instrumental]
C Csus4 C
Am7 F C

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords