🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Buffel Van Buffelsfontein - Appel Chords

Chords: A, D, G, E

More chords by Appel

Genre: rock, blues, folk


[Intro]
N.C.
Twee teen die bors en een vir die keel
A
Trap plat daai prop en breek maar die seel

[Verse 1]
D
Geelpap en mamba gif is soggens sy ontbyt
A
As 'n stoetbul storm sal die koeie vir hom fluit
G A D
My ou maat jy moet weet dis ñ storie oud soos tyd
A D
'n Eeue lange bloedlyn wat die khakis laat skuit
D G D
Sit soos ñ bontpootbosluis as hy klub rugby speel
A
'n Tok teen die dop is vir hom nooit te veel
G A D
Almal slaan na die dek as sweeties uit deel
A D
Twee teen die bors en een vir die keel

[Chorus]
D
Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen
A
O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
D
1,2,3 slukke proe net soos jêm
A D D A D A D
'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram

[Verse 2]
D G D
Hyt op sy troudag ñ strikdas van ñ dropper gebuig
A
Die hele bleddie dorp was daar om te getuig
G A D
Sy skurwe hakke het deur sy vellies geskeer
A D
Toe hy sy eerste drie tree na die kansel toe gee

[Chorus]
D
Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen
A
O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
D
1,2,3 slukke proe net soos jêm
A D D A D A D
'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram

[Bridge]
A D A
Twee teen die bors en een vir die keel
E A
Trap plat daai prop en breek maar die seel

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords