So Bly Jy Glo My Vrind - Appel Chords
Chords: Album:, Capo:, F, Bb, Csus4, C, Bb*, F*
More chords by Appel
Genre: funk, disco, pop
Released: 1 Nov 2019
Album: Patriot
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No
[Intro]
F F
F F
[Verse 1]
F Bb F F
Daar is stemme wat praat in sy gange,
F Bb F F
Stemme wat vrot van die verlange,
Csus4 Bb F Csus4
Hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water,
Bb
Whiskey en water.
[Verse 2]
F Bb F F
‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn,
F Bb F F
Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn,
Csus4 Bb
Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn,
F F
Ons gaan nou saam baklei.
[Chorus]
Bb F
Gaan ons opstaan vir ‘n laaste keer en soos een man,
F C Bb
Deur die kettings breek, ja, yster slyp yster broers vorm mekaar,
F Csus4 C
Come hell or high water my bloed bek is daar,
Bb Bb*
Ek is so bly jy glo my kind,
F F F
So bly jy glo my kind.
[Verse 3]
F Bb F F
Die vraat van die dae, die dae daar in Baanstabel straat,
F Bb F F
Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat,
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords