Alice - Appel Chords
Chords: Capo:, D, Bm, A, G, D/F#, Alice,, D*
More chords by Appel
Genre: electronic, experimental, pop
Single Released: 5 Sept 2025
Note: Die musiek begin 0:20
* na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 2 fret
[Intro]
D D D D Bm Bm A A A A G G
[Verse 1]
D Bm A
Belinda drink 'n stoute brandewyn,
G
Sy sê speel 'n bietjie Smokie,
D Bm A
Haar man Doepie het pay gekry,
D/F#
Hy sê die bulle moenie choke nie,
G Bm A
En die Isuzu is al pap gery,
D/F# G
'n Tuindwergie in die driveway,
G Bm A
Die pos steek al by die posbus uit,
A
'n Boks Omo in die voorruit.
[Chorus]
D
Alice, Alice,
D
Wie de hel is Alice?
A
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is,
G
Vanaand gaan die volkies weer koring sny,
Bm A
Blameer maar weer die foute op brandewyn,
D
Alice, Alice,
D
Wie de hel is Alice?
A
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is,
G
Vanaand gaan die volkies weer koring sny,
Bm A D
Blameer maar weer jou foute op brandewyn.
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords