🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Jasmyn Katryn - Appel Chords

Chords: Album:, Capo:, D, G, A, Asus4, Dsus4

More chords by Appel

Genre: electronic, pop, r&b


Released: 6 Nov 2020
Album: In Afrikaans
Capo: No

[Intro]
D G A
D G A

[Verse 1]
D G
En sy drink rooi rooi wyn,
A
En rook hand-rolled sigarette,
D G A
Skilder prente van geloof en genot,
D G A
En samesyn is haar best kept secret,
D G A
Soos die wierook in haar flat ontplof.

[Chorus]
D A
En dans jy Jasmyn Katryn?
G A
Sing sad, sad songs en bottels wyn,
D A
Op die horison pad na Niemandsland,
G
Lei sy vir my,
A
Tot die anderkant.

[Interlude]
D G A

[Verse 2]
D G
En sy't 'n tattoo op haar skouer,
A
Van liewe liewe Jesus,
D G A
As 'n kind in die arms van Moeder Maria,
D G
Op haar palm is die woorde,
A
Van some forgotten tune,
D G
En haar lippe, ja, haar lippe,
A D G A
Die weet hoe om te soen,

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords