🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Boer Hier Binne My - Appel Chords

Chords: Capo:, G, Em, D/F#, Am7, Dsus4, D, C, F, En

More chords by Appel

Genre: folk, pop, afrikaans


Single Released: 5 Sept 2025

Note: Die musiek in die YouTube begin 0:36
Capo: No

[Intro]
G

[Verse 1]
Em
Die oes is groot,
D/F# G
Maar die arbeiders is min,
Am7
Dit vat ñ sekere boer,
G Dsus4 D
Om dit in te bring,
Em D
Die enigste dobbelspel,
G C
Wat die Here goedkeur,
Em Dsus4 G
Is die boer, is die boerdery.

[Verse 2]
Em
En soms weet jy nie hoekom jy,
D/F# G
Doen wat jy doen nie,
Am7 G
Dag na dag in die lande,
Dsus4 D
Meer opwaarts as af draende,
Em D
Maar die enigste dobbelspel,
G C
Wat die Here goedkeur,
Em Dsus4 G
Is die boer, is die boerdery.

[Chorus]
C F
Ja, ek bid vir 40 goue oeste,
C
En gesondheid,
Am7
Mag my vrou en my kinders,
F Gadd11 G
My dra deur die swaarste tyd,
C/E F
Dis hier waar ek hoort,

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords