🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Boer Loop Deur My Are - Appel Chords

Chords: Boer, Deur, Are, Appel, Capo:, Easy, C, Am, F, G

More chords by Appel

Genre: folk, pop, afrikaans


[Description]

Geen Capo word benodig nie. Ek voeg die strumming by sodra ek dit kan

neerpen.

Voorstelle en terugvoer word waardeer.
Song: Boer Loop Deur My Are
Artist: Appel
Capo: None
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem

[Intro]
C
Want boer loop hier deur my are

[Verse 1]
C
In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek
Am
Is dieselfde wat my hart my siel en gees bedek
F
Ek ruik 'n strom aankom
G
ek sien 'n volk wat saamdrom
C
In Afrikaans het ek geleër hoe om te bid en praat
Am
Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra
F
Niemand sal dit wegneem
G Am G
baie het al probeer

[Chorus]
C
Want boer loop hier deur my are
C
generasies jare
C Am G
Ek sal dit skree tot jy my hoor
C
In Afrikaans sal ek staan en saampraat
C
Dis wat ek droom as ek slaap
C Am G
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
F C
Want boer, boer loop deur my are

[Verse 2]
C
Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf
Am
Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf
F
Ek sal waardeer wat ek het
G
van die tafel tot bed
C
Op my knieë sal jy my vind voor ek saans gaan slaap
Am
Dit is die tyd waar ek opreg met my Skepper praat

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords