🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Draak Se Rug - Appel Chords

Chords: Capo:, Am, G, F, C

More chords by Appel

Genre: electronic, experimental, new age


Released: 5 May 2017

Album: Lei My Na Die Water
Capo: 4 fret

[Intro]
Am Am
Am Am
Am
Oh oh ooh,
Am
Oh oh ooh,
G
Oh oh ooh,
Am
Oh oh oh oh ooh,
Am
Oh oh ooh,
Am
Oh oh ooh,
G
Oh oh ooh,
Am
Oh oh oh oh ooh,

[Verse 1]
Am
Ons het die Drakensberge moeggeloop,
Am G Am
Al wat ek proe is Tant' Hessie se koeksisters en stroop,
Am
Die helling hier voor my lyk nes 'n draak se rug,
G Am Am
Ons is klaar te ver, ons kan nie meer hier terug.

[Chorus]
F C Am
En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug,
F C Am
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug,
F C G Am
Elke tree wat ons gee is die vaderland in sig,
F G Am
Kaalvoet oor die draak se rug,
F G Am Am
Ons sal kaalvoet oor die draak se rug.

[Verse 2]
Am Am
"My voete is seer" hoer ek die mense kla,
Am G Am
Geloof in ′n Mekka is al wat hom dra,
Am Am
Is dit te veel om vir Boere troos te vra?
G Am Am
Net 'n slukkie Mampoer om die pyn te verdra.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords